| geruime [boodskap #146654] |
Vr., 11 Oktober 2024 17:19 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geruime
Afbreking: ge•rui•me
Samestelling: ge- + ruime
Byvoeglike naamwoord: geruim
Attributief: geruime
Betekenis:
• Wat taamlik lank duur.
Gebruik:
• Sy is al 'n geruime tyd siek.
Sinoniem:
• aansienlike
• lang
Vertaling:
Engels: considerable, sizable, ample, long
Nederlands: geruime
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|