Tuis » Taal » Woordeboek » laaibak
laaibak [boodskap #146652] |
Fri, 11 October 2024 16:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21302 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
laaibak
Afbreking: laai•bak
Samestelling: laai + bak
Selfstandige naamwoord: laaibak
Meervoud: laaibakke
Verkleinwoord: laaibakkie
Meervoud van verkleining: laaibakkies
Betekenis:
• Bak waarin goedere gelaai word.
Gebruik:
• Die man se liggaam is onder plastieksakke op die laaibak van 'n Nissan-bakkie gevind.
Vertaling:
Engels: loading dock, trunk
Nederlands: kofferbak, laadkade
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Feb 28 08:27:36 UTC 2025
|