Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is 'n Afrikaanse "environment" moontlik?
Is 'n Afrikaanse "environment" moontlik? [boodskap #14665] Do, 14 Mei 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Wat is die Afrikaans vir 'n rekenaars-"environment."
Rekenaars-omgewing?

Op ons rekenaar het ons twee "environments" - 'n
Japannese een en Engelse een. Ons moet van die een
na die ander oorskakel. Nou wonder ek - is daar
genoeg sagteware in Afrikaans om 'n Afrikaanse
"environment" te skep, sodat 'n mens van die
Engelse een na die Afrikaanse een kan oorskakel.
Is daar mense wat twee "environments" het - een
Engels en een Afrikaans? Is dit ook moontlik om
meer as twee environments in 'n rekenaar te
installeer? (Dis nou as mens in alle geval genoeg
spasie het.)

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: Is 'n Afrikaanse "environment" moontlik?
Volgende onderwerp: Re: Uit Beeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 18:02:26 MGT 2024