Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sentiment
sentiment [boodskap #146642] Do., 10 Oktober 2024 16:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sentiment
Afbreking: sen•ti•ment


Selfstandige naamwoord: sentiment
Meervoud: sentimente

Betekenis:
• Die algemeen heersende gevoel.

Gebruik:
• Die positiewe sentiment druk die prys van goud, platinum en olie op die markte op.

Sinoniem:
• aandoening
• emosie
• gevoel
• gemoedsaandoening
• gemoedstemming
• stemming
• temperament

Hiponiem:
• marksentiment

Afgelei:
• sentimentalis
• sentimentalisme
• sentimentaliteit
• sentimenteel

Vertaling:
Engels: sentiment, feeling, opinion, view
Nederlands: sentiment

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plaagdoder
Volgende onderwerp: gaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 23:59:24 UTC 2025