| bietjie-bietjie [boodskap #146624] |
Di., 08 Oktober 2024 15:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bietjie-bietjie
Afbreking: bie•tjie-bie•tjie
Samestelling: bietjie + bietjie
Bywoord: bietjie-bietjie
Betekenis:
• Bietjie vir bietjie. 'n Klein hoeveelheid op 'n keer.
Gebruik:
• Sy proe bietjie-bietjie aan die vuurwarm pap.
• Bietjie-bietjie maak baie.
Wisselvorm:
• bietjies-bietjies
Sinoniem:
• stuksgewys
Vertaling:
Engels: a little at a time
Nederlands: beetje bij beetje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|