| taxistaanplek [boodskap #146595] |
Sa., 05 Oktober 2024 09:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
taxistaanplek
Afbreking: ta•xi•staan•plek
Samestelling: taxi + staanplek
Selfstandige naamwoord: taxistaanplek
Meervoud: taxistaanplekke
Betekenis:
• 'n Parkeerplek vir taxi's.
Gebruik:
• Die taxistaanplek word nie gebruik nie omdat die taxibestuurders sê dat dit te ver van die winkelsentrum af is.
Vertaling:
Engels: taxi stand, taxi rank
Nederlands: taxistandplaats
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|