| beperktheid [boodskap #146590] |
Sa., 05 Oktober 2024 07:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beperktheid
Afbreking: be•perkt•heid
Samestelling: beperk(t) + -heid
Selfstandige naamwoord: beperktheid
Meervoud: beperkthede
Betekenis:
• Die toestand van beperk wees.
Gebruik:
• God het alles beplan soos selfs die mens, in al sy beperktheid, ook beplan voordat hy handel en bou.
• Ons leef saam met ander en deel in die stryd, die moeite en die beperkthede van die aardse bestaan.
Sinoniem:
• afgrensing
• begrensing
• bekrompenheid
• beperking
• gestremdheid
• inperking
• kleinheid
Antoniem:
• onbeperktheid
Vertaling:
Engels: smallness, limitation
Nederlands: beperktheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|