| feesterrein [boodskap #146579] |
Wo., 02 Oktober 2024 20:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24274 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
feesterrein
Afbreking: fees•ter•rein
Samestelling: fees + terrein
Selfstandige naamwoord: feesterrein
Meervoud: feesterreine
Verkleinwoord: feesterreintjie
Meervoud van verkleining: feesterreintjie
Betekenis:
• Terrein waar 'n mens feestelike byeenkomste vir groot groepe mense kan aanbied.
Gebruik:
• Kom besoek ons kosstalletjie op die feesterrein by die NWU se Fanie du Toit-Sportgronde.
Sinoniem:
• feesgronde
Vertaling:
Engels: festival grounds
Nederlands: feestterrein
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|