| eskalerend [boodskap #146578] |
Wo., 02 Oktober 2024 16:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24279 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eskalerend
Afbreking: es•ka•le•rend
Samestelling: eskaleer + -end
Byvoeglike naamwoord: eskalerend
Attributief: eskalerende
Betekenis:
• Wat eskaleer (in intensiteit toeneem).
Gebruik:
• Die eskalerende konflik in die Midde-Ooste kan 'n derde wêreldoorlog ontketen.
Sinoniem:
• verergerend
Vertaling:
Engels: escalating
Nederlands: escalerend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van eskaleer.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|