| musiekbedryf [boodskap #146574] |
Wo., 02 Oktober 2024 12:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
musiekbedryf
Afbreking: mu•siek•bevdryf
Samestelling: musiek + bedryf
Selfstandige naamwoord: musiekbedryf
Meervoud: musiekbedrywe
Betekenis:
• Al die kunstenaars en organisasies wat betrokke is by die skep, uitvoering, opname en bemarking van musiek.
Gebruik:
• Laurika Rauch is vereer met 'n toekenning vir haar lewenslange bydrae tot die Afrikaanse musiekbedryf.
Sinoniem:
• musiekindustrie
Vertaling:
Engels: music industry
Nederlands: muziekbedrijf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|