| waardevermindering [boodskap #146559] |
So., 29 September 2024 19:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waardevermindering
Afbreking: waar•de•ver•min•de•ring
Samestelling: waarde + verminder + -ing
Selfstandige naamwoord: waardevermindering
Meervoud: waardeverminderinge, waardeverminderings
Betekenis:
• Die vermindering van waarde.
Gebruik:
• Die waardevermindering op voertuie beloop ongeveer 20% per jaar.
Sinoniem:
• afname
• daling
• depresiasie
• devaluasie
• verswakking
• waardedaling
Antoniem:
• waardevermeerdering
Vertaling:
Engels: reduction in value, depreciation, devaluation
Nederlands: waardevermindering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|