Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vaardigheidstekort
vaardigheidstekort [boodskap #146533] Di., 24 September 2024 08:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vaardigheidstekort
Afbreking: vaar•dig•heids•te•kort
Samestelling: vaardigheid + -s- + tekort


Selfstandige naamwoord: vaardigheidstekort
Meervoud: vaardigheidstekorte

Betekenis:
• 'n Tekort aan opgeleide mense om 'n bepaalde taak te verrig.

Gebruik:
• Suid-Afrika gaan tans gebuk onder 'n enorme vaardigheidstekort.

Vertaling:
Engels: skills shortage
Nederlands: tekort aan vaardigheden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tenderproses
Volgende onderwerp: dwelmmuil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 13:53:42 UTC 2025