Tuis » Taal » Woordeboek » saamvoel
saamvoel [boodskap #146519] |
Mon, 23 September 2024 11:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21348 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saamvoel
Afbreking: saam•voel
Samestelling: saam + voel
Werkwoord: voel saam, saamvoel
Verlede tyd: het saamgevoel
Betekenis:
• Om dieselfde as ander oor 'n saak te voel; medelye toon.
Gebruik:
• Want elke hoëpriester ... kan saamvoel met die onwetendes en dwalendes, omdat hy self ook met swakheid bevange is. [Hebreërs 5:2]
• Dit was vertroostend om te wees dat daar mense was wat verstaan en saamgevoel het.
Sinoniem:
• inlewe
• meelewe
• meevoel
• saamstem
Vertaling:
Engels: to empathize, sympathise with
Nederlands: meevoelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:19:07 UTC 2025
|