Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bemanningslid
bemanningslid [boodskap #146518] Sun, 22 September 2024 18:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21149
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bemanningslid
Afbreking: be•man•nings•lid
Samestelling: bemanning + -s- + lid


Selfstandige naamwoord: bemanningslid
Meervoud: bemanningslede

Betekenis:
• Persoon wat 'n lid van 'n bemanning is.

Gebruik:
• 'n Bemanningslid van die vragskip het oorboord geval.

Sinoniem:
• manskap

Vertaling:
Engels: crewmember
Nederlands: bemanningslid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kankeragtig
Volgende onderwerp: saamvoel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Feb 02 05:06:57 UTC 2025