Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lewensgevaarlik
lewensgevaarlik [boodskap #146516] So., 22 September 2024 18:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lewensgevaarlik
Afbreking: le•wens•ge•vaar•lik
Samestelling: lewe + -ns- + gevaarlik


Byvoeglike naamwoord: lewensgevaarlik
Vergrotende trap: lewensgevaarliker
Oortreffende trap: lewensgevaarlikste
Attributief: lewensgevaarlike
Partitief: lewensgevaarliks

Betekenis:
• So gevaarlik dat 'n mens jou lewe kan verloor.

Gebruik:
• As gevolg van die krokodille is dit lewensgevaarlik om in die rivier te swem.

Sinoniem:
• dodelik
• doodsgevaarlik
• fataal
• lewensbedreigend
• noodlottig

Vertaling:
Engels: life-threateningly, perilous
Nederlands: levensgevaarlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wegvaar
Volgende onderwerp: kankeragtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 03:37:48 UTC 2025