Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naarheid
- naarheid [boodskap #146506] Sat, 21 September 2024 17:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
naarheid
Afbreking: naar•heid
Samestelling: naar + -heid


Selfstandige naamwoord: naarheid
Meervoud: naarhede

Betekenis:
• 'n Aaklige, ellendige toestand.
• (medies) 'n Sensasie wat jou laat voel of jy wil opgooi.

Gebruik:
• Die bakleiery was 'n naarheid.
Naarheid is een van die medikasie se simptome.

Wisselvorm:
• narigheid

Sinoniem:
• aakligheid
• afgryslikheid
• braakgevoel
• mislikheid
• olikheid
• onaangenaamheid
• ongemaklikheid

Verwant:
• babelas
• karsiekte
• seesiekte

Vertaling:
Engels: unpleasantness; nausea
Nederlands: naarheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: breingewas
Volgende onderwerp: varieer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 00:32:26 UTC 2025