| breinkanker [boodskap #146501] |
Sa., 21 September 2024 10:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
breinkanker
Afbreking: brein•kan•ker
Samestelling: brein + kanker
Selfstandige naamwoord: breinkanker
Meervoud: breinkankers
Betekenis:
• 'n Kwaadaardige gewas in die brein, die gevolg van abnormale breinselle wat onbeheerbaar groei.
Gebruik:
• Breinkanker kan met chirurgie, bestraling of chemoterapie behandel word.
Vertaling:
Engels: brain cancer
Nederlands: hersenkanker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|