Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halfeindronde
halfeindronde [boodskap #146461] So., 15 September 2024 17:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25945
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
halfeindronde
Afbreking: half•eind•ron•de
Samestelling: half + eindronde


Selfstandige naamwoord: halfeindronde
Meervoud: halfeindrondes

Betekenis:
• 'n Uitklopwedstryd (ná die kwarteindronde) tussen vier persone of spanne om na die eindronde deur te dring.

Gebruik:
• Australië, Engeland, Nieu-Seeland en Pakistan het vir die halfeindronde gekwalifiseer.

Wisselvorm:
• halfeindrondte

Sinoniem:
• halfeind
• halfeindstryd
• halfeindwedstryd
• semifinaal

Vertaling:
Engels: semi-final match
Nederlands: halve finale

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitklopfase
Volgende onderwerp: sportwedstryd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 28 21:24:16 UTC 2026