Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wriemel
wriemel [boodskap #146368] Wo, 04 September 2024 17:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wriemel
Afbreking: wrie•mel


Werkwoord: wriemel
Verlede tyd: het gewriemel

Betekenis:
• Om onrustig en deurmekaar te beweeg.

Gebruik:
• Die wurms wriemel in die grond.

Sinoniem:
• kriewel
• krioel
• rondkrul
• vroetel
• wemel
• wikkel
• woel

Afgelei:
• wriemelend
• wriemeling

Vertaling:
Engels: to squirm, wriggle
Nederlands: wriemelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: interpersoonlik
Volgende onderwerp: onreëlmatig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 07:19:52 MGT 2024