Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » niksvermoedend
niksvermoedend [boodskap #146356] Di, 03 September 2024 11:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
niksvermoedend
Afbreking: niks•ver•moe•dend
Samestelling: niks + vermoed + -end


Byvoeglike naamwoord: niksvermoedend
Attributief: niksvermoedende

Betekenis:
• Wat niks vermoed nie; nie van die gevaar bewus is nie.

Gebruik:
• Die bokkie het nie die leeu gesien nie en het niksvermoedend na die watergat gestap.

Sinoniem:
• argeloos
• doodkalm
• doodluiters
• goedgelowig
• houtgerus
• luiters
• onbewus
• perdgerus

Vertaling:
Engels: unsuspecting
Nederlands: nietsvermoedend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diepgewortel
Volgende onderwerp: vryspring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 07:18:02 MGT 2024