Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diepgewortel
diepgewortel [boodskap #146355] Di, 03 September 2024 11:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20186
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diepgewortel
Afbreking: diep•ge•wor•tel
Samestelling: diep + gewortel


Byvoeglike naamwoord: diepgewortel, diepgeworteld
Attributief: diepgewortelde

Betekenis:
• Met diep wortels, meestal figuurlik, wat al vir 'n lang tyd deel van die kern van iets is.

Gebruik:
• Korrupsie is 'n diepgewortelde probleem wat nie oornag opgelos kan word nie.

Wisselvorm:
• diepgeworteld

Sinoniem:
• chronies
• diepliggend
• gevestig
• ingeburger
• ingewortel

Antoniem:
• oppervlakkig

Vertaling:
Engels: deep-rooted, inherent
Nederlands: diepgeworteld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitvang
Volgende onderwerp: niksvermoedend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 16 07:23:24 MGT 2024