Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swemslag
swemslag [boodskap #146352] Tue, 03 September 2024 10:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
swemslag
Afbreking: swem•slag
Samestelling: swem + slag


Selfstandige naamwoord: swemslag
Meervoud: swemslae

Betekenis:
• Die manier waarop 'n swemmer homself deur die water voortbeweeg.

Gebruik:
• Wat is jou gunsteling swemslag?
• Die bekende swemslae sluit in: borsslag, rugslag, vlinderslag, syslag en kantelslag.

Vertaling:
Engels: swimming stroke
Nederlands: zwemslag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: groeipyn
Volgende onderwerp: insmokkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 05:48:44 UTC 2025