| gouddelwer [boodskap #146311] |
Do., 29 Augustus 2024 06:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gouddelwer
Afbreking: goud•del•wer
Samestelling: goud + delwer
Selfstandige naamwoord: gouddelwer
Meervoud: gouddelwers
Verkleinwoord: gouddelwertjie
Meervoud van verkleining: gouddelwertjies
Betekenis:
• Iemand wat goud delf. Persoon wat goud soek deur te daarvoor te grawe.
Gebruik:
• Aan die begin van die 20ste eeu het gouddelwers op die plaas geprospekteer en 'n mynmaatskappy gestig.
Sinoniem:
• goudgrawer
• goudmyner
• goudsoeker
Vertaling:
Engels: gold digger, gold miner
Nederlands: gouddelver, goudzoeker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|