Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seties
seties [boodskap #146252] Vr., 23 Augustus 2024 13:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24240
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
seties
Afbreking: se•ties


Selfstandige naamwoord: seties
Meervoud: setiese

Betekenis:
• 'n Suid-Afrikaanse dans soortgelyk aan die Europese 'schottische'.
• Musiek wat vir dié dans bedoel is.

Gebruik:
• Hulle dans die wals, vastrap en die seties.
• Die Boereorkes speel 'n seties.

Vertaling:
Engels: schottische
Nederlands: schottische

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bestuurslid
Volgende onderwerp: kwesbaarheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 02:08:47 UTC 2025