| spoordiens [boodskap #146237] |
Do., 22 Augustus 2024 17:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spoordiens
Afbreking: spoor•diens
Samestelling: spoor + diens
Selfstandige naamwoord: spoordiens
Meervoud: spoordienste
Betekenis:
• 'n Vervoerdiens per spoor m.b.v. treine.
Gebruik:
• Die treinstasie is verlate en die spoordiens na die dorp is lankal opgeskort.
Sinoniem:
• spoorwegdiens
• treindiens
Vertaling:
Engels: train service
Nederlands: spoordienst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|