Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meteorologie
meteorologie [boodskap #146233] Do., 22 Augustus 2024 15:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
meteorologie
Afbreking: me•te•o•ro•lo•gie


Selfstandige naamwoord: meteorologie
Meervoud: –

Betekenis:
• Die wetenskap wat weerstoestande ondersoek en weervoorspellings waag.

Gebruik:
• Meteorologie bestudeer atmosferiese toestande soos temperatuur, lugdruk, waterdamp, wind, ens.

Sinoniem:
• weerkunde

Afgelei:
• meteorologiekantoor
• meteorologies
• meteoroloog

Afkorting:
• meteor.

Vertaling:
Engels: meteorology
Nederlands: meteorologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 17 Oktober 2026 08:16]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: sonskynkind
Volgende onderwerp: meteorologies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Okt. 23 14:51:03 UTC 2026