Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanpasbaarheid
aanpasbaarheid [boodskap #146201] So, 18 Augustus 2024 08:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanpasbaarheid
Afbreking: aan•pas•baar•heid
Samestelling: aanpasbaar + -heid


Selfstandige naamwoord: aanpasbaarheid
Meervoud: aanpasbaarhede

Betekenis:
• Die toestand (of mate) van aanpasbaar wees (om na gelang van omstandighede te verander).

Gebruik:
• Die aanpasbaarheid van kinders moenie onderskat word nie.

Sinoniem:
• aanpassingsvermoë
• buigbaarheid
• buigsaamheid
• mengbaarheid
• plooibaarheid
• versoenbaarheid
• vloeibaarheid

Antoniem:
• onaanpasbaarheid

Vertaling:
Engels: adaptability, adjustability
Nederlands: aanpasbaarheid, aanpasselijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opstopper
Volgende onderwerp: verskerf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 07:31:20 MGT 2024