Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agthoek
agthoek [boodskap #146199] So, 18 Augustus 2024 07:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Reëlmatige en 'n onreëlmatige agthoek.
'n Reëlmatige en 'n onreëlmatige agthoek.
agthoek
Afbreking: agt•hoek
Samestelling: agt + hoek


Selfstandige naamwoord: agthoek
Meervoud: agthoeke
Verkleinwoord: agthoekie
Meervoud van verkleining: agthoekies

Betekenis:
• 'n Geometriese figuur met agt hoeke en agt sye.

Gebruik:
• Die som van alle (binne)hoeke van 'n agthoek is 1080°

Wisselvorm:
• aghoek

Sinoniem:
• oktagoon

Afgelei:
• agthoekig

Vertaling:
Engels: octagon
Nederlands: achthoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Suid-Korea
Volgende onderwerp: opstopper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 03:21:39 MGT 2024