Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lysterbessie
lysterbessie [boodskap #146197] Sa, 17 Augustus 2024 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Lysterbessies
Lysterbessies
lysterbessie
Afbreking: ly•ster•bes•sie
Samestelling: lyster + bessie


Selfstandige naamwoord: lysterbes
Meervoud: lysterbesse
Verkleinwoord: lysterbessie
Meervoud van verkleining: lysterbessies

Betekenis:
• Bessie van die Sorbeboom (genus Sorbus).

Gebruik:
• Die lysterbessie word onder andere deur voëls geëet.

Sinoniem:
• sorbe

Vertaling:
Engels: sorbus, rowan berry
Nederlands: lijsterbes

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontwikkelaar
Volgende onderwerp: Suid-Korea
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 23:27:05 MGT 2024