Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opeis
opeis [boodskap #146190] Sa, 17 Augustus 2024 09:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20271
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opeis
Afbreking: op•eis
Samestelling: op + eis


Werkwoord: eis op, opeis
Verlede tyd: het opgeëis

Betekenis:
• Om aan te dring op iets wat jou toekom
• Om dit waarop aangedring word te oorhandig.

Gebruik:
• Dis alles joune, eis dit op!
• Vannag nog sal jou lewe van jou opgeëis word, en wie kry dan alles wat jy bymekaargemaak het? [Lukas 12:20]

Sinoniem:
• aandring
• beslaglê
• gebied
• kommandeer
• opvorder
• oproep
• reklameer

Afgelei:
• opeisbaar
• opeiser
• opeising

Vertaling:
Engels: to claim, demand
Nederlands: opeisen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongemagtig
Volgende onderwerp: museumstuk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 09:36:43 MGT 2024