Tuis » Taal » Woordeboek » afdwingbaar
afdwingbaar [boodskap #146170] |
Thu, 15 August 2024 18:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20962 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afdwingbaar
Afbreking: af•dwing•baar
Samestelling: afdwing + -baar
Byvoeglike naamwoord: afdwingbaar
Attributief: afdwingbare
Partitief: afdwingbaars
Betekenis:
• Wat afgedwing/ opgeëis kan word.
Gebruik:
• Jy het die kontrak geteken, so dit is bindend en afdwingbaar.
Sinoniem:
• konstitusioneel
• kontraktueel
• wetmatig
Antoniem:
• onafdwingbaar
Afgelei:
• afdwingbaarheid
Vertaling:
Engels: enforceable
Nederlands: afdwingbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Fri Jan 03 16:09:22 UTC 2025
|