| marokyn [boodskap #146156] |
Wo., 14 Augustus 2024 14:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24170 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Boekomslag van marokyn.
marokyn
Afbreking: ma•ro•kyn
Selfstandige naamwoord: marokyn
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Fyn leer van bokvel (oorspronklik van Marokko).
Gebruik:
• Die bundel is in rooi marokyn gebind.
Sinoniem:
• saffiaan
Afgelei:
• marokynstof
• marokynleer
Vertaling:
Engels: maroquin, Morocco leather
Nederlands: marokijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|