| distrikshof [boodskap #146115] |
So., 11 Augustus 2024 17:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
distrikshof
Afbreking: di•striks•hof
Samestelling: distrik + -s- + hof
Selfstandige naamwoord: distrikshof
Meervoud: distrikshowe
Betekenis:
• 'n Hof wat 'n distrik dien.
Gebruik:
• Die saak is na die distrikshof verwys.
Wisselvorm:
• distrikhof
Sinoniem:
• streekshof
Vertaling:
Engels: district court
Nederlands: arrondissementsrechtbank
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|