Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » manierlik
manierlik [boodskap #146085] Wed, 07 August 2024 18:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21084
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
manierlik
Afbreking: ma•nier•lik
Samestelling: manier + -lik


Byvoeglike naamwoord: manierlik
Attributief: manierlike

Betekenis:
• Met goeie maniere.

Gebruik:
• Die nie manierlik om in die geselskap te sit en gaap nie.

Sinoniem:
• bedagsaam
• beleef
• beleefd
• beskaaf
• beskaafd
• fatsoenlik
• gemanierd
• goedgemanierd
• hoflik
• opgevoed
• ordentlik
• verfynd
• welgemanierd

Antoniem:
• onmanierlik

Afgelei:
• manierlikheid

Vertaling:
Engels: mannerly, well-mannered, polite
Nederlands: beleefd, welgemanierd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daarteenoor
Volgende onderwerp: sensasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 23 13:39:26 UTC 2025