Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wasgoedlyn
wasgoedlyn [boodskap #146041] So., 04 Augustus 2024 10:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Wasgoedlyn.
'n Wasgoedlyn.
wasgoedlyn
Afbreking: was•goed•lyn
Samestelling: wasgoed + lyn


Selfstandige naamwoord: wasgoedlyn
Meervoud: wasgoedlyne
Verkleinwoord: wasgoedlyntjie
Meervoud van verkleining: wasgoedlyntjies

Betekenis:
• Lyn waarop nat wasgoed gehang word om droog te word.

Gebruik:
• Sy steek die klere met wasgoedpennetjies aan die wasgoedlyn was.

Sinoniem:
• waslyn

Verwant:
• droograk

Vertaling:
Engels: washing line
Nederlands: waslijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: losbreek
Volgende onderwerp: instorm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 16:17:48 UTC 2025