Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pedantiese Kanadese !!!!!!!!
Pedantiese Kanadese !!!!!!!! [boodskap #14599] Wo, 13 Mei 1998 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net heeft geschreven in bericht
...
> "Leendert van Oostrum" writes: >
>
>
>> En van die dosyne mutimoorde wat jaarliks op babas uitgevoer word om
>> spesiale sterk medisyne te maak (soos "Lynne" meer grafies beskryf het) wil
>> jy ook nie kennis neem, nie waar nie?
>
> Ek neem ook kennis van die feit dat
> jy en jou mede-boeties

Foutjie, Gloudina. Ek het maar een boetie.

> die bestaan
> van sulke moorde vergroot en vir eie
> gewin probeer gebruik. Om wat te bewys?

Watter wins kan enigeen behalwe 'n sangoma uit sulke moorde kry, Gloudina?

Wat my meer interesseer, is dat jy, wat die tragiese dood van die baba
Angelina nie wil "toegooi" nie, klaarblyklik nie wil hoor van mutimoorde
nie.

> Dat jy en jou soort Afrikaner beter is?
> Dat witmense beter as swartmense is in
> SA?

Nee. Dit bewys bloot dat jy geesdriftig aan't sketter gaan wanneer 'n witte
die oorsaak is (ons weet nog nie of hy verantwoordelik was nie) van die dood
van 'n swart kind. Maar oor die dood van etlike swart kinders aan die hand
van swart tradisionele genesers, met die doel om wins te maak uit die
verkoop van hul liggaamsdele, mag niemand praat nie. As mens dit wel doen,
trap jy my uit vir 'n "boetie", wat die verskysel "vergroot" (vermoedelik
bedoel jy "oordryf") vir die een of ander vorm van "eie gewin" wat slegs in
jou hete verbeelding kan bestaan.

Dit, Gloudina, lyk vir my na dubbele standaarde - jy meet manslag aan die
hand van 'n witte met ander norme as manslag aan die hand van 'n swarte.

> Ek dink die apartheidsvarke

Jy skuld my nog etlike antwoorde oor die konsep "apartheid", Gloudina. Ek
sien uit na die antwoorde.

> moet
> nou ophou met hulle ou gesanik oor muti-
> moorde en die ingebore slegtheid van die
> nie-blanke

Dink jy mutimoorde is 'n ingebore neiging, Gloudina? Ek kan dit verstaan, in
die lig van jou beheptheid met die vermeende genetiese meerderwaardigheid
van party groepe.

Ek weer, dink nie dat dit 'n ingebore neiging is nie.

> en die feit in die gesig staar
> dat as julle nie wakker word en konstruktief
> Afrikaners probeer wees nie, julle sal
> agtergelaat word deur die geskiedenis.

My liewe Gloudina. Ek sal bepaal wat dit beteken vir my om "konstruktief
Afrikaner" te wees in my situasie en betrokke te wees met Afrika.

Jy, ou ding, is in geen posisie om te oordeel of vir my voor te skryf nie.
Om die waarheid te sê, ek dink jy matig jou aan in dieselfde mate as ene
"arno" wat uit Nederland hier sedelessies sit en oprisp.

> Ek sien jy identifiseer jou met Lynne.
> Goeie wense.

Jammer, ou dier. As ek verwys na iets wat Biko, Hitler of Pol Pot geskryf
het, beteken dit geensins dat ek my met Biko, Hitler of Pol Pot identifiseer
nie. Die behoort 'n hooggeleerde mens soos jy tog te weet?

Om die waarheid te sê, ek het al dikwels met goedkeuring verwys na dinge wat
_jy_ geskryf het!

> Daar is net een ding slegter
> as 'n Afrikaner-apartheidsvark. Dis 'n
> Engelse apartheidsvark.

Geeneen van die twee kan naastenby so dekadent wees as 'n pedantiese
Kanadese wysneus wat uit haar rasse-vooroordele vir Afrikaners wil voorsê
hoe om "konstruktief Afrikaners" te wees nie.

>>
>> Want sien, Gloudina. Jy pas verskillende norme toe op witvelle en
>> swartvelle, soos ek tevore al aangemerk het.
>
> Dis een van die mites wat jy probeer
> versprei, want as jy dit self nie glo
> nie, dan val al jou ou huis van kaarte
> inmekaar.

Nee, ek probeer dit nie versprei nie. Ek wys maar net dat die Kanadese
Keiserin geen klere dra nie.

Jammer as dit steur.

> Word wakker, Leendert. Ek veg
> hard vir die eer van die Afrikaner en
> hulle het meestal wit velle.

Ek vind dit uiters aanmatigend van jou om voor te gee dat jy enigsins
bekwaam is om te "veg vir die eer van die Afrikaner". Ten miste net so
aanmatigend as Eugene Terreblanche, wat soortgelyke pretensies het. Maar dit
is nie die eerste ooreenkoms tussen julle wat my opval nie, is dit?

Vriendelike groete, Leendert.
Re: Pedantiese Kanadese !!!!!!!! [boodskap #14600 is 'n antwoord op boodskap #14599] Wo, 13 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum" writes: >

> Geeneen van die twee kan naastenby so dekadent wees as 'n pedantiese
> Kanadese wysneus wat uit haar rasse-vooroordele vir Afrikaners wil voorsê
> hoe om "konstruktief Afrikaners" te wees nie.

So apartheidsvark is OK. Mense wat
apartheidsvarkisme probeer teenwerk
is erger. Ek verstaan Leendert. Ek
verstaan. Keiser Leendert staan
daar ontbloot van enige kleding.

Gloudina
Re: Pedantiese Kanadese !!!!!!!! [boodskap #14601 is 'n antwoord op boodskap #14599] Wo, 13 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
>>> En van die dosyne mutimoorde wat jaarliks op babas uitgevoer word om
>>> spesiale sterk medisyne te maak (soos "Lynne" meer grafies beskryf het)
> wil
>>> jy ook nie kennis neem, nie waar nie?
>>
>> Ek neem ook kennis van die feit dat
>> jy en jou mede-boeties
>
> Foutjie, Gloudina. Ek het maar een boetie.

Hieruit blyk oorduidelik dat mev Bouwer baie gou oordeel oor ander mense...
Onthou mos hoe sy besliut ek is 'n "Engels-sprekende vroeere Suid-Afrikaner"

>> die bestaan
>> van sulke moorde vergroot en vir eie
>> gewin probeer gebruik. Om wat te bewys?
>
> Watter wins kan enigeen behalwe 'n sangoma uit sulke moorde kry, Gloudina?
>
> Wat my meer interesseer, is dat jy, wat die tragiese dood van die baba
> Angelina nie wil "toegooi" nie, klaarblyklik nie wil hoor van mutimoorde
> nie.
>

Sy's te lank al weg, man. Sy weet nie eens wat muti is nie.

>> Dat jy en jou soort Afrikaner beter is?
>> Dat witmense beter as swartmense is in
>> SA?
>
> Nee. Dit bewys bloot dat jy geesdriftig aan't sketter gaan wanneer 'n witte
> die oorsaak is (ons weet nog nie of hy verantwoordelik was nie) van die dood
> van 'n swart kind. Maar oor die dood van etlike swart kinders aan die hand
> van swart tradisionele genesers, met die doel om wins te maak uit die
> verkoop van hul liggaamsdele, mag niemand praat nie. As mens dit wel doen,
> trap jy my uit vir 'n "boetie", wat die verskysel "vergroot" (vermoedelik
> bedoel jy "oordryf") vir die een of ander vorm van "eie gewin" wat slegs in
> jou hete verbeelding kan bestaan.
>
> Dit, Gloudina, lyk vir my na dubbele standaarde - jy meet manslag aan die
> hand van 'n witte met ander norme as manslag aan die hand van 'n swarte.
>
>> Ek dink die apartheidsvarke
>
> Jy skuld my nog etlike antwoorde oor die konsep "apartheid", Gloudina. Ek
> sien uit na die antwoorde.

Nee, Leendert. Sy wil nie eintlik erken dat sy nie weet wat apartheid is nie,
omdat sy al voor 1948 die land het verlaat. (Dis 'n wonder dat die kreng nog
lewe) Maar dit is gemakkelik om almal wat die waarheid of die huidige situasie
in Suid Afrika bespreek van rasisme te beskuldig of apartheidsvarke te noem net
om hul eie misdade te flous. Dis ook bekend dat die grootste varke die eerste
die land uitvlug. Ek is toe uit Suid Afrika uit om my sterwende moeder 'n beter
gesondheidssorg te kan gee dan wat Suid Afrika op daai stadium (1994) kon bied.
En nou is dit glo nog baie, baie slegter hoor ek. Ek het dus tot die eide gewag
en is nie soos die Gloudinas van die wereld die land uit met my broekie vol kak
sodra die eerste windjie oor Sharpeville blaas.

>
>
>> moet nou ophou met hulle ou gesanik oor muti-
>> moorde en die ingebore slegtheid van die nie-blanke
>
> Dink jy mutimoorde is 'n ingebore neiging, Gloudina? Ek kan dit verstaan, in
> die lig van jou beheptheid met die vermeende genetiese meerderwaardigheid
> van party groepe.
>
> Ek weer, dink nie dat dit 'n ingebore neiging is nie.

Dit is 'n "ingegewe" neiging. Die swartmense het geleer wat geld is en wil dit
nou he. Greed.

>> en die feit in die gesig staar
>> dat as julle nie wakker word en konstruktief
>> Afrikaners probeer wees nie, julle sal
>> agtergelaat word deur die geskiedenis.
>
> My liewe Gloudina. Ek sal bepaal wat dit beteken vir my om "konstruktief
> Afrikaner" te wees in my situasie en betrokke te wees met Afrika.
>
> Jy, ou ding, is in geen posisie om te oordeel of vir my voor te skryf nie.
> Om die waarheid te sê, ek dink jy matig jou aan in dieselfde mate as ene
> "arno" wat uit Nederland hier sedelessies sit en oprisp.

Dis wat ek nou opreg ARROGANT noem. Sy klink soos 'n predikant. 'n Valse
profeet. Amper soos ex-biskop Tutu wat die land verdoem en naar die hel toe
sleur terwyl hy gou-gou sy bloedjies van kinders deur die agterdeur naar
Amerikaanse skole wegmoffel. Gloudina. gaan kry jou gat terug huis toe. Se die
dinge wat jy nou dapper in die nuusgroep se in Suid Afrika en kyk hoelank dit
sal vat voor jy een toontjie laer sing of jou groot mondk permanent toe gemaak
word.

>> Ek sien jy identifiseer jou met Lynne.
>> Goeie wense.

> Jammer, ou dier. As ek verwys na iets wat Biko, Hitler of Pol Pot geskryf
> het, beteken dit geensins dat ek my met Biko, Hitler of Pol Pot identifiseer
> nie. Die behoort 'n hooggeleerde mens soos jy tog te weet?

Hooggeleer?? onmoontlik met n' IK van 50. :) En Gloudina... Jy maak vinnig
vyande met jou gifbek.. Ik raad jou ten sterkste aan om ophou sarkasties te
wees. Jy kan nie van my wen nie sels al beheers jy jou Afrikaans beter as ek
nie. As jy 'n bietjie eer sou gehad het dan plaas jy jou email adres in die
nuusgroup pleks van @igs.net. Dis net lafbekke en popoposters wat hul verskuil
agter denkbeeldige eposadresse.

>
>
> Om die waarheid te sê, ek het al dikwels met goedkeuring verwys na dinge wat
> _jy_ geskryf het!
>
>> Daar is net een ding slegter
>> as 'n Afrikaner-apartheidsvark. Dis 'n
>> Engelse apartheidsvark.
>

Jy is verkeerd.. Die een ding slegter as dit is 'n Kanadafrikaanse hipokriet!

> Geeneen van die twee kan naastenby so dekadent wees as 'n pedantiese
> Kanadese wysneus wat uit haar rasse-vooroordele vir Afrikaners wil voorsê
> hoe om "konstruktief Afrikaners" te wees nie.

Sy het geen rasse-vooroordele nie. Volgens haar is ons almal een. Dis net snaaks
dat 'n Kaukasier se vel beduidend ligter van kleur is dan die vel van die
Negroide ras. En terloops hoe kan ons een wees as daar sprake is van Kaukasiers,
Negroides en Asiate, hmmm? Nee vriende, hierdie ou tannie staan die een-wereld
idee voor. Daai walglike ding wat in Engels "The New World Order" genoem word.
Dit stem ook presies ooreen met die sentimente wat deur daai ander hipokriet
(ook van oorsee) gelos is in hierdie nuusgroep. Sterker selfs, hy is die een wat
die gekrakeel hier begin het. Ons goei vriend Arno, wat nog nooit in Afrika was
en sy informasie van die A&P nuusagentskap ontvang nadat die Hollandse owerheid
die informasie netjies van 'n pienk kleurtjie voorsien het.

>>>
>>> Want sien, Gloudina. Jy pas verskillende norme toe op witvelle en
>>> swartvelle, soos ek tevore al aangemerk het.
>>
>> Dis een van die mites wat jy probeer
>> versprei, want as jy dit self nie glo
>> nie, dan val al jou ou huis van kaarte
>> inmekaar.
>
> Nee, ek probeer dit nie versprei nie. Ek wys maar net dat die Kanadese
> Keiserin geen klere dra nie.
>

Amen

> Jammer as dit steur.
>
>> Word wakker, Leendert. Ek veg
>> hard vir die eer van die Afrikaner en
>> hulle het meestal wit velle.
>
> Ek vind dit uiters aanmatigend van jou om voor te gee dat jy enigsins
> bekwaam is om te "veg vir die eer van die Afrikaner". Ten miste net so
> aanmatigend as Eugene Terreblanche, wat soortgelyke pretensies het. Maar dit
> is nie die eerste ooreenkoms tussen julle wat my opval nie, is dit?
>
> Eugene Terreblanche is meer eervol want hy bly dan nog in Suid Afrika, teryl
> Tannie hier veilig en wel aan die ander kant van die aardbol pap voer aan haar
> bobbejane en die res van die dag gif spuit in hierdie groep.

Om dit op se Hollands te se - De beste stuurlui staan aan wal.

Jennifer
Vorige onderwerp: Zeg, Hilda.... :-)
Volgende onderwerp: Re: AANDAG!!! Hou jullu pos goed dop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 24 11:59:46 MGT 2024