Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oefensessie
oefensessie [boodskap #145976] Ma., 29 Julie 2024 09:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oefensessie
Afbreking: oe•fen•ses•sie
Samestelling: oefen + sessie


Selfstandige naamwoord: oefensessie
Meervoud: oefensessies

Betekenis:
• Die keer dat 'n mens iets oefen.

Gebruik:
• 'n Soldaat se dag begin met 'n strawwe oefensessie.

Vertaling:
Engels: training session, workout
Nederlands: workout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: driekamp
Volgende onderwerp: inagneming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 19:30:46 UTC 2025