| foutiewelik [boodskap #145974] |
So., 28 Julie 2024 19:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
foutiewelik
Afbreking: fou•tie•we•lik
Samestelling: foutief + -elik
Byvoeglike naamwoord: foutiewelik
Attributief: foutiewelike
Betekenis:
• Wat foutief/ verkeerd is.
Gebruik:
• Die geld is foutiewelik in sy rekening inbetaal.
Sinoniem:
• foutief
• verkeerdelik
Vertaling:
Engels: incorrectly, mistakenly, erroneously
Nederlands: foutief, ten onrechte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|