Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » portuur
portuur [boodskap #145926] Do., 25 Julie 2024 14:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
portuur
Afbreking: por•tuur


Selfstandige naamwoord: portuur
Meervoud: portuurs

Betekenis:
• Jou eweknie of gelyke teenstander (o.a. iemand van dieselfde grootte of ouderdom).

Gebruik:
• Gaan baklei met jou portuur en moenie die kleintjies boelie nie.

Wisselvorm:
• partuur (ongewoon)

Sinoniem:
• eweknie
• gelyke
• maat
• weerga

Afgelei:
• portuurdruk
• portuurgroep

Vertaling:
Engels: equal, match
Nederlands: portuur

Nota:
• Moenie portuur met portier ('n deurwag) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: portuurgroep
Volgende onderwerp: klinies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 12:21:13 UTC 2025