| kwantitatief [boodskap #145924] |
Do., 25 Julie 2024 11:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwantitatief
Afbreking: kwan•ti•ta•tief
Byvoeglike naamwoord: kwantitatief
Attributief: kwantitatiewe
Betekenis:
• Wat die kwantiteit (hoeveelheid) betref.
Gebruik:
• Statistiek berus op kwantitatiewe data.
Sinoniem:
• getalsmatig
• numeries
Antoniem:
• kwalitatief
Afkorting:
• kwant.
Vertaling:
Engels: quantitative
Nederlands: kwantitatief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|