Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drukking
drukking [boodskap #145899] Di, 23 Julie 2024 19:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20120
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drukking
Afbreking: druk•king
Samestelling: druk + -ing


Selfstandige naamwoord: drukking
Meervoud: drukkings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van druk uitoefen.

Gebruik:
• Die temperatuur in die kern van die aarde is sowat 6 000 °C en die drukking is ontsaglik hoog.

Sinoniem:
• beklemming
• drukspanning
• kompressie
• persing
• stuwing

Afgelei:
• afdrukking
• neerdrukking
• onderdrukking
• saamdrukking
• samedrukking
• uitdrukking
• verdrukking

Vertaling:
Engels: pressure, weight
Nederlands: drukking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterkringloop
Volgende onderwerp: babaseun
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 07 04:51:27 MGT 2024