Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roeping
roeping [boodskap #145886] So, 21 Julie 2024 10:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20112
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
roeping
Afbreking: roe•ping
Samestelling: roep + -ing


Selfstandige naamwoord: roeping
Meervoud: roepinge, roepings
Verkleinwoord: roepinkie
Meervoud van verkleining: roepinkies

Betekenis:
• 'n Taak waarvoor iemand geroepe (verplig) voel.
• Die handeling of resultaat van roep.

Gebruik:
• Wanneer jou werk nie jou roeping is nie, lei jy 'n onvervulde lewe.

Sinoniem:
• lewenstaak
• missie
• sending

Hiponiem:
• aanroeping
• afroeping
• beroeping
• byeenroeping
• herroeping
• inroeping
• oproeping
• saamroeping
• sameroeping
• uitroeping
• terugroeping
• volksroeping

Vertaling:
Engels: calling, vocation
Nederlands: roeping

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toneelspeel
Volgende onderwerp: lewenstaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 06 09:06:59 MGT 2024