Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gedagtegang
gedagtegang [boodskap #145883] So, 21 Julie 2024 09:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20112
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gedagtegang
Afbreking: ge•dag•te•gang
Samestelling: gedagte + gang


Selfstandige naamwoord: gedagtegang
Meervoud: gedagtegange

Betekenis:
• 'n Reeks van samehangende gedagtes.

Gebruik:
• Ek sukkel om sy gedagtegang te volg.

Sinoniem:
• beredenering
• denkpatroon
• denkwyse
• gedagteloop
• redenasie

Vertaling:
Engels: reasoning, train of thought, line of reasoning, way of thinking
Nederlands: gedachtegang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opregtheid
Volgende onderwerp: sêding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 06 08:57:22 MGT 2024