Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opregtheid
opregtheid [boodskap #145882] So, 21 Julie 2024 08:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20112
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opregtheid
Afbreking: op•regt•heid
Samestelling: opreg(t) + -heid


Selfstandige naamwoord: opregtheid
Meervoud: opregthede

Betekenis:
• Die toestand of mate van eerlik en opreg wees.

Gebruik:
• As predikant het hy sy werk met ywer en opregtheid gedoen.

Sinoniem:
• eerbaarheid
• eerlikheid
• egtheid
• geloofwaardigheid
• integriteit
• onkreukbaarheid
• openhartigheid
• openlikheid
• outentisiteit
• regskapenheid
• rondborstigheid
• sedelikheid
• trou
• waarheid

Antoniem:
• onopregtheid

Vertaling:
Engels: candidness
Nederlands: oprechtheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugkyk
Volgende onderwerp: gedagtegang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 06 09:08:09 MGT 2024