Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sonsteek
sonsteek [boodskap #145878] Sa, 20 Julie 2024 19:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20112
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sonsteek
Afbreking: son•steek
Samestelling: son + steek


Selfstandige naamwoord: sonsteek
Meervoud:

Betekenis:
• Aandoening veroorsaak deur oormatige blootstelling aan sonskyn of hitte.

Gebruik:
Sonsteek is gevaarlik en kan maklik tot die dood lei as dit nie vinnig behandel word nie.

Sinoniem:
• hipertermie
• hittesteek

Vertaling:
Engels: sunstroke
Nederlands: zonnesteek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdamp
Volgende onderwerp: uitmergelend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 06 08:59:33 MGT 2024