Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onversadig
onversadig [boodskap #145875] Sa, 20 Julie 2024 17:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20112
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onversadig
Afbreking: on•ver•sa•dig
Samestelling: on- + versadig


Byvoeglike naamwoord: onversadig
Attributief: onversadigde

Betekenis:
• Wat nog nie nie vol/ versadig is nie (en nog meer kan inneem of absorbeer).

Gebruik:
• Daar was min kos en die gaste het onversadig van die tafel opgestaan.

Sinoniem:
• hongerig
• onbevredig

Antoniem:
• oorversadig
• versadig

Afgelei:
• onversadigbaar
• onversadigheid
• onversadiglik

Vertaling:
Engels: unsaturated, unsatisfied
Nederlands: onverzadigd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reënwater
Volgende onderwerp: oorversadig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 06 08:53:46 MGT 2024