Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterdamp
waterdamp [boodskap #145872] Sa, 20 Julie 2024 09:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20112
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waterdamp
Afbreking: wa•ter•damp
Samestelling: water + damp


Selfstandige naamwoord: waterdamp
Meervoud: waterdampe

Betekenis:
• Water in 'n gasvorm, die gevolg van verdamping.

Gebruik:
• Die hoeveelheid waterdamp wat in die lug teenwoordig is, word die lugvogtigheid of humiditeit genoem.

Vertaling:
Engels: water vapour
Nederlands: waterdamp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kondenseer
Volgende onderwerp: vogtigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 06 09:04:40 MGT 2024