volrym [boodskap #145815] |
Wed, 10 July 2024 10:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
volrym
Afbreking: vol•rym
Samestelling: vol + rym
Selfstandige naamwoord: volrym
Meervoud: –
Betekenis:
• Die herhaling van vokale en konsonante oor versreël sodat die hele vers of gedig volledig rym.
Gebruik:
• Met volrym bepaal die posisie van die rymwoorde of die digter begin-, binne-, of eindrym gebruik het.
Hiponiem:
• beginrym
• binnerym
• eindrym
Antoniem:
• halfrym
Vertaling:
Engels: half rhyme
Nederlands: volledige rijm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|