eindrym [boodskap #145814] |
Wed, 10 July 2024 09:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21080 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eindrym
Afbreking: eind•rym
Samestelling: eind + rym
Selfstandige naamwoord: eindrym
Meervoud: –
Betekenis:
• Die laaste woord van die versreëls rym (maar nie noodwendig in elke versreël nie).
Gebruik:
• Die gedig gebruik beginrym en nie eindrym nie.
Wisselvorm:
• endrym
Hiperoniem:
• volrym
Verwant:
• beginrym
• binnerym
Vertaling:
Engels: end rhyme
Nederlands: eindrijm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|