| liggaamshouding [boodskap #145789] |
So., 07 Julie 2024 13:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
liggaamshouding
Afbreking: lig•gaams•hou•ding
Samestelling: liggaam + -s- + houding
Selfstandige naamwoord: liggaamshouding
Meervoud: liggaamshoudings
Betekenis:
• Die stand/ oriëntasie van die liggaam.
Gebruik:
• Jou liggaamshouding speel 'n rol in nie-verbale kommunikasie en kan jou emosionele toestand verraai.
Sinoniem:
• pose
• postuur
Vertaling:
Engels: pose, position of one's body
Nederlands: lichaamshouding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|